WEET-app app icon

WEET-app

Maroela Media

★ 0.00 ratingsEducationFree

Description

Weet is 'n aanlyn ensiklopedie en e- naslaangids vir leerders. Met dié platform wil ons aan leerders toegang gee tot goeie gehalte, betroubare inligting in Afrikaans, aanvullend tot die skoolkurrikulum, wat hulle in staat sal stel om naslaanwerk vir skooltake en -opdragte in Afrikaans te doen. Sodoende dra ons by tot Afrikaans-moedertaalonderrig op skool. Elke kind wat moeg is vir swoeg en sweet, kan uitvind by Weet! Weet is 'n inisiatief van Maroela Media. Bepalings en Voorwaardes: https://weet.co.za/bepalings-en-voorwaardes/