dOra Digitale Beursie app icon

dOra Digitale Beursie

Orania Sakekamer

★ 0.00 ratingsFinanceFree

iPhone Screenshots

App screenshotApp screenshotApp screenshotApp screenshotApp screenshotApp screenshotApp screenshot

Description

Die dOra Digitale Beursie laat jou toe om Ora's digitaal op jou iPhone te bestuur. Betaal en Ontvang d.m.v. van hierdie toep. Ondersteun plaaslik deur by jou gunsteling Orania besighede te koop. Skep begunstigdes, gaan transaksies, stel jou beursie se instellings op en plaas dOra's oor na OSK. Gebruik die skandeer funksie om begunstigdes by te voeg of om 'n ander beursie te betaal. Skandeer die QR-kode van die persoon se beursie, sleutel die begunstigde se naam in(indien u 'n nuwe begunstigde byvoeg) of die bedrag met verwysing in(met betalings). Die hulp-funksie(vraagteken-ikoon) op die My Beursie skerm, kan gebruik word vir meer hulp en inligting.