Advent Lofliedere app icon

Advent Lofliedere

Jaco Gericke

★ 0.00 ratingsReferenceFree

iPhone Screenshots

App screenshotApp screenshot

Description

Advent Lofliedere op jou selfoon! Die digitale van die liedereboek van die Sewendedag-Adventistekerk, met lirieke van al 481 liedere. Met 'n klomp handige funksies soos: - Soek 'n lied met sleutelwoorde of lied nommer - Luister na 'n lied se musieksnit - Dag- en nagmodus, en verskeie kleurskemas - Willekeurige liedere - Stoor gunstellinge en liedere wat jy graag wil leer - Projekteermodus en Leesmodus - Lanskapmodus vir tablette