Koer app icon - Lifestyle app for iPhone

Koer

Die Bende Pty Ltd

4.55862
(145 ratings)
Lifestyle Free iOS 14.0+

iPhone Screenshots

Description

KOER is die eerste en grootste Afrikaanse maatsoek-app. KOER bied jou 'n wêreldwye poel van potensiële pasmaats om van te kies en keur. KOER is 'n platform waar jy in beheer is. 'n Veilige plek om nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te ontmoet. 'n Maatsoek-app waar jy op jou terme en in jou hartstaal kan gesels. KOER - Jou hart. Jou taal. Jou kans. HOE WERK KOER? 1. Laai die KOER-app gratis af 2. Sluit maklik aan 3. Skep 'n profiel 4. Beskryf jouself en laai jou foto's 5. Kleur jou profiel in met belangstellings 6. Begin KOER! Terme van diens beskikbaar by https://www.koer.co.za/tos/

App information from Apple App Store. Koer and related trademarks belong to Die Bende Pty Ltd.